Nuus

‘Skull and Bones’ kom uit op 16 Februarie 2024

Ubisoft se lankverwagte seevaartspel, Skull and Bones, het uiteindelik 'n vrystellingsdatum en besonderhede oor 'n splinternuwe beta.

GTA VI Lokprent is Ongelooflik

Die heel eerste GTA VI lokprent is hier, en dit is verstommend! Nuwe protagonis, terug na Vice City, uitstaande grafika! Maar fluitjieblasers het dit bederf!

rAge Expo Artist Alley is terug vir 2023

Suid-Afrika se rAge Expo Artist Alley kom terug, met 38 kunstenaar stalletjies wat uiteenlopende en unieke werk bied.

Gangs of Sherwood: Robin Hood se Spel

As jy mal is oor co-op aksie-avontuur speletjies, dan moet jy Donderdag, 30 Nov. 2023, merk op jou kalender, want dit is wanneer Gangs of Sherwood uitkom.

The Smeds and the Smoos het n Emmy gewen

The Smeds and the Smoos het die Internasionale Emmy vir Beste Kindersanimasie gewen, en die soos Moominvalley geklop.

Koreaanse Kultuurfees met Netflix Suid Afrika

Die jaarlikse fees wat deur die Koreaanse Kultuursentrum in Suid-Afrika (KCCSA) gereël word, kom vanjaar terug met die slagspreuk ‘VOEL KOREA’.

TECNO Wysiging beklemtoon bekostigbaarheid

Die onlangse Tecno Wysiging bewys hoe die nuwe selfoon- en bykomstigheid-merk sy oog op Suid-Afrikaanse bekostigbaarheid en toeganklikheid het.

Hoe die wêreld EA Sports FC 24 speel

Om te sê EA Sports FC 24 is 'n gewilde spel is 'n understatement, met die eerste 24 dae wat wys hoe baie mense die spel geniet.

Assassin’s Creed Nexus VR is volle gees

Ubisoft het nuwe speletjie-beelde gewys wat wys hoe Assassin’s Creed Nexus VR die reeks na 'n heel nuwe vlak van ervaring sal neem!

Nuwe Artikels